top of page

SENIOR VERSORGING

Kontak Johann v/d Walt vir meer inligting.

082 651 8072  |  javdwalt@imaginet.co.za

Die Senior Versorgings Fonds word deur ons gemeente bestuur, deur maandelikse bydraes van lidmate te bestee aan die versorging van bejaardes in Centurion, wat nie meer ‘n gesonde bord kos kan bekostig nie, of andersins versorging nodig  het.

bottom of page