Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

012 654 6904

bedien@eldofam.co.za

NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

OGGENDDIENS 09:00

'n Diens wat ingerig word volgens 'n vrye verloop van die liturgie wat wel gebaseer is op die gereformeerde erediens. Die gebruik van simbole en ons fokus op die mistieke, bied geleentheid vir die belewenis van God se teenwoordigheid tydns hierdie erediens. 

Twee musiekstyle word afwisselend gebruik, 'n barok orrel en 'n moderne orkes. Een uit drie Sondae word die musiekstyle gekombineer.