top of page

MINI- & ELDO-CHOMPS 09:00

Eldo-Chomps: Gr 1 tot Gr 6 

Vind plaas in die Eldo-Chomps saal om 9:00.

'n Diens spesiaal vir laerskool kinders om die boodskap van Christus op hulle vlak te beleef en verstaan.

Kry jou inskrywing vorm hier.

Mini-Chomps: 2 1/2jaar tot Gr R (sodra van die doeke af)

Vind plaas in die Ark om 9:00.

Fundamentele belewenis van Christus vir kleuters.

Kry jou inskrywing vorm hier.

Kontak Nicolette Dorfling vir enige navrae

bottom of page