top of page
Eldo-Chomps: Gr 1 tot Gr 6
Vind plaas in die Eldo-Chomps saal na die Kindermoment in die oggenddiens om 9:00.
'n Diens spesiaal vir laerskool kinders om die boodskap van Christus op hulle vlak te beleef en verstaan.
Kry jou inskrywing vorm HIER, of kliek HIER om aanlyn in te skryf.
​
Mini-Chomps: 2 1/2jaar tot Gr R (sodra van die doeke af)
Vind plaas in die Ark na die Kindermoment in die oggenddiens om 9:00.
Fundamentele belewenis van Christus vir kleuters.
Kry jou inskrywing vorm HIER, of kliek HIER om aanlyn in te skryf.
Gaan kyk na ons Facebook blad vir meer inligitng!
bottom of page
