top of page
VISIE
Waar mense God beleef en as volgelinge van Jesus gemeenskappe vernuwe
MISSIE
Ons bou mekaar op deur betrokke te wees in persoonlike omgee-verhoudings en reik uit na alle mense met wie ons paaie kruis
SLAGSPREUK
Gestuurde gemeente in 'n seisoen
van gesinne
GEDEELDE WAARDES
-
Ons is 'n missionêre familie waar die Woord van God sentraal is
-
Ons lewens moet getuig van 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus
-
Ons is geroep om gemeenskappe te vernuwe
-
Ons glo dat elke lidmaat betrokke moet wees by 'n bediening
-
Ons glo in eerlike en oop kommunikasie
-
Ons glo dat ons rentmeesters van God is ten opsigte van alle aspekte van ons lewe
![BEDIENINGSMODEL-01.jpg](https://static.wixstatic.com/media/427e67_ca61b37d6eeb41c1b5a9056e7602da55~mv2_d_3508_2041_s_2.jpg/v1/fill/w_952,h_554,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/BEDIENINGSMODEL-01.jpg)
bottom of page