top of page
pexels-eliannedipp-4666751_edited.jpg

Lewensverryking Seminaar

Ons glo…

Lewensverryking seminare se visie is om lewens te verryk onder leiding van die Heilige Gees, deur middel van die Woord van God, tot die wederkoms van Jesus Christus.

​

Seminare

Lewensverryking Seminare wil onder leiding van die Heilige Gees, met God se Woord as uitgangspunt en deur middel van die aanbied van lewensveranderende seminare, individue, huwelike, gesinne en ander belangegroepe versterk en verryk tot die eer van God.

Kontak Christiaan vir meer inligting.

066 296 1650  |  christiaan@eldofam.co.za

​

Of gaan besoek hul webtuiste deur HIER te kliek

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page