
Miernes Kersmark
Eldoraigne Familiekerk bied 'n kersmark aan!
29 - 31 Oktober 2026
09h00 - 19h00
Op die Saterdag vanaf 09h00 - 16h00
Henriweg 1045
Eldoraigne
Vir meer inligiting, stuur 'n epos na miernesbyeldo@gmail.com.
Of kontak vir:
Thea Hamman (082 787 4320),
Ria Pretorius (083 745 3819), of
Lourensia Wilbers (082 458 4346)

Kersmark vir die hele gesin!
Baie om te sien en te geniet!
Uitstallers
Groot verskeidenheid van uitstallers met items vir groot en klein, vir mans en vrouens, iets vir elkeen!
Die Vrydagaand
Bly ons oop tot 19h00 en na die tyd tot 21:00 sal daar 'n huiskonsert en heerlike voorafbestelde potijiekos wees terwyl jy die innerlike verder kan versterk by ons kostuin.
Teetuin
Heerlike koek, tert, koffie en tee om te geniet en waar jy 'n paar oomblikke rustig kan wees.
Kostuin
Kom eet hier of neem huis toe, maar jy hoef nie oor kos bekommerd te wees nie. Heerlike burgers en boereworsrolle en nog meer.