top of page
Ons het ’n nuwe geleentheid begin waar elke senior die kans kry om deel te wees van die groter gemeenskap van Eldoraigne Familiekerk.

Ons droom:
-
Om vriendskappe te bou en eensaamheid te verminder.
-
Om oud en jonk nader aan mekaar te bring.
-
Om seniors se talente, kennis en lewenservaring in die gemeente te benut.
-
Om saam te droom oor praktiese maniere waarop seniors kan help om die gemeente se roeping uit leef.
-
Om saam ’n plek te skep waar seniors kan behoort, groei, lag en geloof uitleef.
Eldo-Eikehout Klub – Gemeenskap, Vriendskap, Ondersteuning, Geloof en ’n Beter Lewe Saam
Kontak Rico Schutte vir meer inligting.
074 459 1284 | ricoschutte@gmail.com
bottom of page
