top of page
Pitkos is 'n bediening vir dames om 4 maal per jaar saam meer te leer oor ons verhouding met ons Vader en met mekaar onder leiding van Ronell Burger. Een maal per kwartaal kuier ons een Saterdag oggend heerlik saam in die Eldo Chomp saal, waar Ronell vir ons 2 lesings aanbied wat deel vorm van 'n tema van die jaar. Alhoewel die tema deurlopend is, is die lesings afsonderlik en is dit dus nie afbrekend as van die lesings nie bygewoon kan word nie. Ons kuier dan ook tussen die lesings heerlik saam met goeie geselskap en verversings! Koste beloop R50 per oggend en begin om 09:00.
Kontak Karin v Achterbergh vir meer inligting.
084 987 0226 | karin.vanachterbergh@sita.co.za

bottom of page