top of page

ADORAMUS - DINSDAE 18:30

Ons Adoramusdienste, elke Dinsdagaand in die Kapel, van 18:30 tot 19:00, bied geleentheid om God in stilte en liefde te aanbid.  Ons beleef saam die mistiek en die liefde tussen die Drie-eenheid en vind krag om, as dissipels, mense se harte te open vir God se droom vir die mensdom. 

Die laaste Dinsdag van elke maand skuif ons na die Auditorium waar ons die tekens van brood en wyn bedien en spesiale gebede doen vir ons land en ons mense. Ons drink saam tee na die tyd

57238972_437349920365865_739561647031241
bottom of page