top of page
Welkom aan alle Nuwe Intrekkers!
Dit is vir ons bitter lekker om julle te verwelkom by Eldoraigne Familiekerk. Hier is ons Verhouding-gefokus, Woordgerig, en Gesins-georiënteerd. As jy enige vrae het, kan jy gerus een van die Predikante kontak (kliek HIER vir hul besonderhede) of jy kan met Arrie praat wat jou sal inlig alles wat by die kerk gebeur! As jy nog meer inligting wil hê oor hierdie gebeure of iewers by wil aansluit, gaan besoek gerus die Raak Betrokke blad.
Hiér maak JY saak!
Kontak Arrie Coertse vir meer inligting.
Baie dankie!
Dankie aan almal wat betrokke was by die vorige Nuwe Intrekkers Braai. Al die braaiers en helpers wat kosgemaak het en skottelgoed gewas het sê ons voor dankie!
En dankie ook vir al die Nuwe Intrekkers wat die geleentheid bygewoon het!
Welkom by ons Familie!
bottom of page

























