top of page
Kom geniet ‘n koppie tee of koffie saam met ons op die dek. Ons kuier en klets heerlik terwyl die breinaalde en hekelpenne ons hande besig hou.
Tyd: Donderdae van 10:00 tot 12:00

Kontak Ethel Kotze vir meer inligting:
082 444 0302
bottom of page
