top of page
Sunflowers

Senior Aksie - Eldo Sonneblomme

Is jy 60 jaar of ouer? Is jy lus vir lekker kuier, saam gesels, gemeenskapsgroei en geloofsontwikkeling? Dan is die Eldo Sonneblomme vir jou! 'n Groep wyse gryses wat een keer 'n kwartaal bymekaar kom en saam groei - geestelik en sosial.

Kontak Rico Schutte vir meer inligting.

074 459 1284  |  ricoschutte@gmail.com

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page