top of page
Wat is 'n Psalm? Wie is al die snaakse volke wat in die Ou Testament genoem word, soos die Amalekiete, Amoriete, en Jebusiete? Wat is Hermeneutiek? Wat is die Apokriewe boeke?
Hierdie vrae beantwoord ons by die Bybelskool wat ons eenkeer 'n semester aanbied. So as jy nuuskierig is oor sekere konsepte van die Bybel, is die Bybelskool vir jou!

As jy dalk die vorige sessies gemis het, gaan kyk gerus op ons YouTube kanaal vir die opgeneemde video.
Kontak Ds Fanie vir meer inligting:
074 933 2000
bottom of page
