top of page
Group Hug Outdoors

Eldo-Jong Volwassenes

Pizza & Boardames (2).png

Die Eldo-Jong Volwassenes is 'n lekker groep vol jong mense wat wissel van Matrieks, en studente tot jong werkendes. Ons kom gereeld bymekaar en hou elke maand iets aan waar ons bymekaar kan kom, meer leer oor God, uithelp in die gemeenskap, self leer en groei in die grootmens lewe, of net saam fun hê. Dit is die plek waar jy wil wees!

​

Kom sit ook in by die kerk se Bybelstudie elke tweede Donderdag om 18:30!

Kontak Fanie Fourie vir meer inligting:

074 933 2000

Eldoraigne Familiekerk logo 2025_Portrait vol.png

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. Eldoraigne Familiekerk is a DR Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page