top of page
Diverse Hands Together

Eldo-Hande

Eldo-Hande is ons ad hoc-uitreikspan. As daar enige uitreikprojekte is waarby die gemeente betrokke is, word hulle eerste vorentoe geroep om mee te help. Projekte kan insluit om te help kosbokse pak, vir Overvcomers 'n hand te gee waar nodig, of om dalk te help kos maak vir behoeftige mense. 

 

As jy enige idees het van projekte, kom laat weet ons gerus! Ons hande is altyd oop om ons gemeenskap by te staan! 

 

As om te gee jou spiritualiteitstipe is en jy wil deel word van hierdie dinamiese aksie groep, kontak ons gerus vir meer inligting! 

Kontak Jaco Dorfling vir meer inligting.

082 699 4383  

Eldoraigne Familiekerk logo 2025_Portrait vol.png

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. Eldoraigne Familiekerk is a DR Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page