top of page
Is jy golf mal? Kan jy nie lank wegbly van jou golfstokke nie? Of is jy iemand wat al lank golf oorweeg het, maar net nog nie die rede (of verskoning) gehad om te speel nie? Wel dan is die Eldo-Golf groep vir jou!
Kontak Johan Hamman vir meer inligting.
072 174 3915
bottom of page