top of page
Johan en Rita Bloemhof is die afgelope 35 jaar betrokke met die Franse Sending waar hulle ook dan bly. Tans fokus hulle op gemeente planting oor die hele Frankryk en ook kinder evangelisasie.
Jy kan betrokke raak deur ‘n gebedsendeling te word en elke kwartaal ‘n gebedslys te ontvang, of deur maandelikse bydrae. Jy ook deel word van verskeie uitreikspanne wat Frankryk jaarliks besoek.
Kontak Hein Kotze vir meer inligting.
083 633 7984 | heinkotze@icloud.com


bottom of page