top of page
Screenshot 2026-09-12 113732.png

CMR Noord is ’n Christelike, geloofsgebaseerde Kinderbeskermings- en Nie-winsgewende organisasie wat toegewyd kinders beskerm, gesinne versterk en kwesbare gemeenskappe ophef. Hulle span gekwalifiseerde maatskaplike werkers lewer holistiese, professionele dienste wat menswaardigheid herstel, veerkragtigheid bou en volhoubare verandering bevorder.
Hulle funksioneer deur 15 Sentrums van Hoop regoor Gauteng, Limpopo en Noordwes en bied ondersteuning deur ’n spanbenadering met ’n geïntegreerde, holistiese werkswyse.
Vir 90 jaar al stap CMR Noord saam met mense in nood – deur krisisse te hanteer, genesing te ondersteun en individue te help om hul lewens met waardigheid te herbou. Hulle skep veilige ruimtes waar mense ondersteuning ontvang en die geleentheid kry om te groei en hul volle potensiaal te bereik.

Besoek hulle webtuiste vir meer inligting, deur HIER te kliek.

Eldoraigne Familiekerk logo 2025_Portrait vol.png

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. Eldoraigne Familiekerk is a DR Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page