top of page

Bybelverspreiding

Kontak Johan Coetzee vir meer inligting.

083 445 0452  |  mwcoetzj@mweb.co.za

​

Of besoek hul webtuiste by biblia.org.za

Die hartseer verhaal is dat daar in Suid Afrika 23 miljoen mense is wat nog nie ‘n eie Bybel het nie. “Wiele van Hoop” is ‘n interkerklike aksie waardeur ons Bybels met 4x4 voertuie by mense wat moeilik bereikbaar is, wil uitbring. 

Picture1.png
Picture2.png
Eldoraigne Familiekerk logo 2025_Portrait vol.png

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. Eldoraigne Familiekerk is a DR Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page