top of page
.jpg)
Wat is 'n Evangelie? Wat is 'n Psalm nou eintlik? Wat skryf Paulus alles in sy briewe? Wie was die Israeliete?
As jy hierdie vrae het en nog meer, is die Bybelstudie vir jou! Elke week pak ons 'n onderwerp aan en delf saam bietjie dieper in die Bybel.
​
Oggend Bybelstudie:
Elke Dinsdag | 09:00 | By die Eldo-Chompsaal/Konsistorie
​
Aand Bybelstudie:
Elke TWEEDE Donderdag | 18:30 | Op die Deck
Kontak Fanie vir meer inligting.
074 933 2000 | fanie@eldofam.co.za
bottom of page
