top of page

ONS WêRELD VAKANSIEPROGRAM

28 - 1 April 2022 Inskrywingsvorm

Ons sien so uit om jou by ons wêreld vakansieprogram te hê!

Onthou om die volgende saam te bring:

Eie eet en drink goed, een ou kous, een leë 2L koeldrank bottel en hope energie

Kind 1

Kind 2

Kind 3

Bywoning van die Vakansieprogram

Ouer Inligting

Enige mediese toestand van u kind(ers) waarvan ons bewus moet wees?

Aanvaarding van vrywaring
Ek erken dat ek die vrywaring gelees en aanvaar het:

Hiermee vrywaar ek die NG Eldoraigne Familiekerk & Laerskool Wierdapark hulle verteenwoordigers, organiseerders en alle medewerkers by hierdie aktiwiteit teen enige eise wat ek self of namens my minderjarige kind mag hê wat mag ontstaan as gevolg van beserings opgedoen of enige ander gebeurlikheid wat skade of beserings tot gevolg mag hê weens vervoer of enige deelname aan hierdie aktiwiteit. Ek doen insgelyks afstand van my reg om enige eis(e) weens sodanige skade, beserings of gebeurlikhede in te stel, behalwe in soverre as wat so ‘n vrywaring of afstanddoening statutêr of gemeenregtelik onmoontlik sou wees. Enige vergoeding wat in die toekoms ex gratia aan my gemaak mag word, sal nie geag word as ‘n erkenning van aanspreeklikheid nie.

R50 vir die week of R10 per dag.

Wyse van betaling

Inskrywing suksesvol!

EFT BESONDERHEDE:

Rekening: NG Gemeente Eldoraigne
Bank: ABSA Mall@Reds
Tak Kode: 632005
Rekening Nr: 3260140042

Verwysing: Vakansieprogram "ouer naam en van"

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page