top of page

OMGEEGROEPE

Omgeegroepe vorm 'n kerndeel van die bediening in ons gemeente.  Dit is vir ons belangrik om by mekaar se harte uit te kom en mekaar te versorg en saam kuier bied vir ons die ideale geleentheid hiervoor. 

 

Daar is tans 11 aktiewe omgeegroepe in ons gemeente. As jy wil aansluit by 'n kleingroep vul gerus die onderste vorm in.

 

Kontakpersoon : Malanie Dorfling 

082 065 8014 / meldorfling@gmail.com 

Vul asseblief die vorm in as jy by 'n omgeegroep wil aansluit

Ons sal ons bes doen om jou en jou gesin te plaas waar julle kan tuis voel.

Dankie! Ons kom gou terug na jou toe!

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page