top of page
Hiking Trail

Eldo-Voetspore

As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad; in die veld pluk ek 'n wandelstaf van die naaste doringboompie af, en sing my wandellied, en sing my wandellied.
Hou jy van stap en die natuur, dan nooi ons jou uit om deel te word van ons stapgroep. Ons probeer om 1 maal ‘n kwartaal ‘n lekker stapoggend te hê en agterna iets saam te eet en kuier.
Gaan kyk op ons facebook blad, Eldo Voetspore, na al die mooi foto’s en stappe wat ons al gedoen het.


Kontak my indien jy belangstel om deel van ons stappers te raak, dan plaas ek jou nommer op ons
“whatsapp” groep sodat jy op hoogte kan wees van ons beplannings.

Kontak vir Laetitia Marais vir meer inligting 

083 606 4280  

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page