NG Eldoraigne Familiekerk
Tuis
Wie is ons
Dienste
Dien
Bronne
Gee
Kontak
More
KINDERWEEK 2019 INSKRYWINGSVORM
Inligting
Program
Kind 1
Kind 2
Kind 3
Bywoning van Kinderweek
Benodig u die oppasdiens van 14:00 tot 17:00?
Ja
Nee
Ouer Inligting
Enige mediese toestand van u kind(ers) waarvan ons bewus moet wees?
Aanvaarding van vrywaring
Ek erken dat ek die vrywaring gelees en aanvaar het:
Hiermee vrywaar ek die NG Eldoraigne Familiekerk , die NG Kerk, hulle verteenwoordigers, organiseerders en alle medewerkers by hierdie aktiwiteit teen enige eise wat ek self of namens my minderjarige kind mag hê wat mag ontstaan as gevolg van beserings opgedoen of enige ander gebeurlikheid wat skade of beserings tot gevolg mag hê weens vervoer of enige deelname aan hierdie aktiwiteit. Ek doen insgelyks afstand van my reg om enige eis(e) weens sodanige skade, beserings of gebeurlikhede in te stel, behalwe in soverre as wat so ‘n vrywaring of afstanddoening statutêr of gemeenregtelik onmoontlik sou wees. Enige vergoeding wat in die toekoms ex gratia aan my gemaak mag word, sal nie geag word as ‘n erkenning van aanspreeklikheid nie.
Ja
Nee
R380 vir week of R80 per dag.
Wyse van betaling
Kontant op eerste dag
EFT
Skryf in
Inskrywing suksesvol!
EFT BESONDERHEDE:
Rekening:
NG Gemeente Eldoraigne
Bank:
ABSA Mall@Reds
Tak Kode:
632005
Rekening Nr:
3260140042
Verwysing:
Kinderweek "ouer naam en van"