top of page

TOERUSTINGSBEDIENING

Kontak Danie Snyman vir meer inligting.

083 325 6336  |  danie@romanplastics.co.za

Hierdie nuwe bediening skop af in Julie 2019. Die doel van die bediening is om ‘n forum te skep waar lede van ons gemeente en gemeenskap kan leer by spesialiste uit ons gemeente en gemeenskap.  Ons fokus op relevante onderwerpe vir elke generasie /groep en voer oop gesprekke op Saterdagoggende oor ‘n ligte ontbyt.

bottom of page