Kontak Louise Peens vir meer inligting.
068 031 8844 | bedien@eldofam.co.za
Ons gemeente is baie dankbaar en trots op die fasiliteite tot ons beskikking. Daar is geleentheid vir die gemeenskap om ons faisliteite te huur vir allerlei aktivitwite en byeenkomste. Ons beskik oor die volgende:
-
Kapel en gebedsruimte
-
Lapasaal (Eldo-Chompsaal: Vergaderings, opleidingsessies, kleiner funksies.
-
Grasdak: Ideaal vir braai geleenthede en funksies
-
Klaskamers: Vir kleiner byeenkomste en vergaderings
-
Dek: ‘n Pragtige dek ideaal vir funksies en kuiergeleenthede soos kombuistees, verjaarsdae ens.
-
Kombuis: ‘n Moderne, goed toegeruste kombuis
-
Saal: Ideaal vir sportaktiwiteit, dans, ballet en kreatiwiteitsmarkte. Ook vir groot funksies.
-
Die veiligheid en sekuriteit van ons besoekers en hule eiendom is vir ons baie belangrik. Kyk gerus na ons ontruimingsplan onder Dokumente op die webblad.
-
Ons fasiliteite word onderhou deur ‘n toegewyde eiendomsbedieningspan en ons koster.