top of page

GASVRYHEIDSBEDIENING

Kontak Carine Labuscagne vir meer inligting.

082 924 9202 | carine.labuscagne@gmail.com

Om God te eer en te gehoorsaam deur mense om ons te dien…

Fillipense 2: 4” Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan die van ander.”

 

Die Gasvryheidsbediening (voorheen Vreugdediens en Spyseniering) streef daarna om ons gemeente se waarde van Omgeeverhoudings uit te leef deur die mense rondom ons te dien.  Ons skep geleenthede waar gemeentelede as ‘n geloofsgemeenskap gesellig saam kan kuier en verhoudings kan bou sodat elkeen wat deel is van ons familie kan voel dat hulle ‘behoort’.

‘n Toegewyde span neem verantwoordelikheid vir die volgende sake:
Gasvryheid.png

Bedieningskoordineerder:

Carine Labuscagne (082 924 9202 | carine.labuscagne@gmail.com)

Tee na die Erediens:

Sameroeper:  Lizette Joubert (082 600 0551 | lizzette.joubert@gmail.com

Gemeentelede & Kleingroepe neem beurte om op Sondae na die erediens tee te skink. 

Begrafnisse:

Sameroeper:  Karien Schnetler ( 072 542 0712  |  fschnetler@vodamail.co.za)

Hierdie is ‘n diens wat ons lewer aan gesinne en families in tyd van rou.  Skakel die kerkkantoor

VIND UIT WANNEER JOU TEESKINK BEURT IS

bottom of page