HOBBY CLUB
Kontak Alta Theron vir meer inligting.
082 262 2153 | altatheron2@gmail.com
Ons bied elke Donderdagoggend gedurende skoolkwartale ‘n geleentheid vir enige iemand wat bietjie “me time” nodig het, om alle verantwoordelikhede te los en saam te kom kuier op die dek.
Ons brei, hekel, borduur, gesels, drink tee en lag lekker saam. Elke nou en dan leer ons iets nuuts van een van ons eie experts.
Kom sluit by ons aan – selfs al wil jy net sommer bietjie kuier.
![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
---|