top of page
Kontak Christelle van Zyl vir meer inligting.
065 803 1828
Die bediening het ten doel om kospakkies te verskaf aan geidentifiseerde behoeftige leerders van skole in ons omgewing.
Dinsdae word dit voorberei by die kerkkombuis en Woensdae afgelewer by die betrokke skole. Daar is ook 'n paar gesinne wat kospakkies ontvang.
Gedurende November/Desembervakansie, ontvang elkeen van hierdie leerders se gesinne ook 'n koskarton met kruideniersware.
bottom of page