top of page

MUSIEK

Kontak Mariechen van Heyssteen vir meer inligting.

084 951 5636 

Ons gemeente spog met ‘n uitsonderlike musiekspan.  Ons bedien die gemeente met musiek wat ruimte laat vir verskillende spiritualiteite.  Daarom maak ons voorsiening vir dienste gelei deur ons ‘n uitmuntende begeleidende orkes, of slegs die orrel en soms ‘n kombinasie van die twee.  ‘n Opgeleide klankspan sorg vir kwaliteit klank gedurende ons byeenkomste.

bottom of page