Eldofam Twitter

   

 

« Huisves tieners uit Vlaandere! | Main | Besluite van die NG sinode »
Thursday
Dec152011

Dr Johan van den Heever: Magister Theologiae

Die Gemeenteraad het in 2009 goedgekeur dat Dr Johan vir 'n M-graad in Spiritualiteit aan die Universiteit van die Vrystaat kan inskryf.

Die kursus het twee jaar geduur en in die proses het hy genoeg professionele krediete verwerf vir ‘n siklus van 5 jaar.

Ons is trots daarop dat hy al sy vakke met onderskeiding geslaag het.

Baie geluk Dr Johan!

Manie Roodt
Voorsitter Diensvehoudinge