ELDORAIGNE FAMILIEKERK
  • Tuis
  • Weet jy dit?
    • Meer oor ons >
      • Bedieningspan
      • Kontakbesonderhede
      • Amptelike dokumente
      • Padkaart
  • Waarin ons glo
  • Kleingroepe
  • Jeug
  • Kinderkerk
  • Gebed
    • Gebedsversoek
  • Prisma
  • Gee
  • Toerusting
    • Preke 2018 >
      • Januarie
      • Februarie
      • Maart
      • April
      • Mei
    • Preke 2017 >
      • Januarie
      • Februarie
      • Maart
      • April
      • Mei
      • Junie
      • Julie
      • Augustus
      • September
      • Oktober
      • November
      • Desember
    • Sielskos
    • Preke 2016
  • Volgende Sondag
  • Opgradering 2018

Vrug van die Gees

SKU:
$130.00
$130.00
Unavailable
Die dinge in die lewe wat ons dikwels die beste onthou, is die dinge wat ons self ontdek het.

In Die vrug van die Gees nooi Arnold Mol elke leser om self te ontdek hoe die vrug van die Gees in jou eie lewe lyk. Die basis van hierdie Bybelstudie is die vrug van die Gees – liefde, vreugde, vrede, ge­duld, goedhartigheid, goedheid, getrouheid, sagmoe­digheid en self­beheersing – soos dit in Galasiërs 5:22-23 bespreek word.

Arnold Mol moedig lesers in 20 studies aan om self te kom ontdek hoe jy werklik die vrug van die Gees in jou lewe kan laat bloei. Hy gee deeglike lei­ding, maar bied ook die ruimte om self die antwoorde uit die Bybel te ontdek.  

Die vrug van die Gees is die ideale Bybelstudie vir elkeen wat nie tevrede wil wees met ’n lewe wat iets minder openbaar as ’n goddelike karakter nie.
  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google+
Buy Now
Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente. 
As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak.
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou
✕