Eldofam Twitter

   

 

Bedieninge

Ons glo dat elke lidmaat by 'n bediening betrokke moet wees. Die gemeente bied 'n verskeidenheid bedienge aan waar enige iemand sy gawes kan kom uitleef.

Om meer te sien van hierdie wonderlike geleenthede, kliek hier.

 

Kleingroepe

 

Gids vir kleingroepe nou by die kantoor beskikbaar


Ons kleingroepe vervul ‘n belangrike rol in aksies waarby ons die hele gemeente deur die jaar wil betrek.

Ons aktiwiteite word gemik op die kweek van ‘n persoonlike verhouding met ons Here, ‘n opregte omgee vir mekaar en uitreike.

Materiaal, wat tematies by die prediking gaan aansluit, word aan die begin van elke kwartaal aan kleingroeplede beskikbaar gestel word.  Herderleiers ontvang elke week ‘n uitgewerkte studiestuk.

Lees meer of word deel van 'n kleingroep.