Kinderweek 2012

Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek!  Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê.  Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!

Praat saam

Hierdie is 'n geselsblad waar enige iemand enige onderwerp kan aanroer.  Kliek op Begin 'n gesprek onder en skryf wat in jou hart is en kyk wat ander daarvan dink! 

Bydraes op gesprekforums word direk op die webwerf ingetik deur enige persoon wat kommentaar wil lewer. Hier vind geen vooraf moderering plaas nie. Moderering sal na plasing geskied. Die doel van die forum is om oop gesprek te bevorder en nie kritiek of meningsverskille te sensor nie.  In gevalle van onaanvaarbare taalgebruik of persoonlike aanvalle mag bydraes verander of verwyder word.

  Topic Replies Views Updated
 
on 2011-11-17
8
2011-12-02
-
 
on 2011-11-16
0
2011-11-16
-
 
on 2011-08-05
4
2011-08-21
-
 
on 2011-07-25
0
2011-07-25
-
 
on 2011-05-12
4
2011-05-26
-
 
on 2011-04-29
0
2011-04-29
-
 
on 2011-01-23
1
2011-01-24
-
 
on 2010-10-31
0
2010-10-31
-
 
on 2010-07-22
0
2010-07-22
-
 
on 2010-06-28
1
2010-07-04
-