Kinderweek 2012

Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek!  Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê.  Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!

Eldofam Twitter

   

 

« 25 Feb DVD, pizza en speletjies aand | Main | Kleuterkerk en Eldo-chomps program vir 2011 »
Tuesday
Feb222011

VCSV Die Hoekie kamp vir Laerskole 18 - 20 Mrt '11, Gr 4 - Gr 7

Dis weer tyd vir die VCSV – Die Hoekie Laerskole kamp.

Vul asb die vlg vorms in en stuur so spoedig moontlik terug.

  1. Kampvorm met nodige afskrifte (sien onder)
  2. Vrywaringsvorm (sien onder)

Die betaling van die kampgeld R150 (die kerk subsidieer R225) moet asb by die gemeentekantoor in betaal word of in die vlg rekening:

NG Kerk Eldoraigne

ABSA Wierdapark

Tak: 33 63 45

Rek: 32 601 400 42

Verw: Kind se naam en van + VCSV kamp

Sluitingsdatum is 7 Maart 2011 om 10:00!!!!!

Vir enige navrae kontak my gerus!!!

Nicolette Dorfling

012 654 6904 (8:30 – 12:30, Maandae tot Woensdae en Vrydae)

082 307 2333

Kliek hier vir die Vrywaringsvorm

Kliek hier vir Kampvorm