Tuesday
Mar012011
27 Feb '11 - Jacques Gombuilt
2011-03-01 9:03 Jacques Gombuilt het sondag 27 Feb 11 vir ons kom kuier.
Hy het sy Dvd Simson by ons kom bekend stel. Dit gaan oor Simson het nie muscles nie! Dit help ons kinders met boelie, hoe om dit te hanteer met die Heilige Gees in jou lewe.
Ek beveel dit vir elke gesin aan, dit is 'n wonderlike dvd om ons kinders te help. Al word jou kind nie geboelie nie, is dit 'n goeie dvd om te kry net vir die goeie boodskap in die dvd.
Kontak gerus vir Jacques by 083 469 3646 indien jy 'n dvd wil hê!
Kliek hier vir die foto's!

