Thursday
Sep222011
Ys-skaats Uitstappie Sondagaand 25 Sept - direk na Garagediens
2011-09-22 10:13 Ons gaan Sondagaand direk na die Garagediens op n Ys-skaats uitstappie!
Kostes is R80 pp
Dit sluit in: Toegang by die Ysskaatsbaan
Jou skaatse
Ligte aand-ete
DIE BUSVERVOER IS GRATIS!
Ons sal 21h30 terug wees by die Kerk!!
Sien jou daar!!


