Kinderweek 2012

Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek!  Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê.  Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!

Eldofam Twitter

   

 

Lignet

Wil jy met iemand praat, maar niemand luister nie? Kliek nou na iemand wat jou kan help.

« 13 Dinge wat jy van Dankbaarheid moet weet... | Main | GARAGEDIENSTE SONDAE AANDE 18HOO (ook in vakansie) »
Thursday
Jul212011

KARAKTER sê wie jy regtig is..........

=     KARAKTER wys watter waardes is vir jou belangrik.

=     AS jy iemand van goeie karakter is, het jou keuses altyd te make 

           met hoe jy besluit of iets reg of verkeerd is.

R  =     REG  doen. "Wat is die regte ding om te doen?"....is een van die

           belangrikste vrae van iemand met karakter!

=     "ALMAL doen dit" is nie altyd die regte basis waarvolgens jy gaan

           besluit nie, want almal doen nie altyd reg nie.

K  =     KEUSES  wat jy maak sal by mense met karakter altyd mooi en

           positiewe gevolge hê!

T  =     TREE verantwoordelik op soos n grootmense en nie kinderagtig of

           kwaadwillig nie.

=     EERLIKHEID  is een van die beste en mooiste aanduidings van

           karakter.

R  =     RESPEK en liefde vir jou maats, vriende, kollegas en onderwysers

            en vir jou ouers wys dat jy KARAKTER het!

N GOEIE KARAKTER BETEKEN DUS...

*   Dat jy die goeie sal ken.

*   Dat jy die mooi en goeie dinge sal begeer.

*   Dat jy die goeie sal doen.

*   Dat jy Jesus sal innooi in jou lewe.

*   Dat jy Jesus sal navolg.

Reader Comments (1)

Dankie Thea, stem volkome saam met jou. Thea

2011-07-22 | Unregistered CommenterThea
Comments for this entry have been disabled. Additional comments may not be added to this entry at this time.