Friday
Nov252011
Garage At Eldo - Facebook
2011-11-25 12:33 Ons nooi almal uit om te kom kuier op ons facebook: GARAGE AT ELDO!
Neem gerus deel aan gesprekke en kyk wat vang Garage jongmense alles aan!!
Kyk ook na ons fotos en lewer gerus kommentaar!!
Van al die Garage jongmense!!!
GAAN GROOT, WEES ANDERS EN MAAK N VERSKIL!!


