Kinderweek 2012

Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek!  Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê.  Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!

Eldofam Twitter

   

 

Lignet

Wil jy met iemand praat, maar niemand luister nie? Kliek nou na iemand wat jou kan help.

« Ys-skaats Uitstappie Sondagaand 25 Sept - direk na Garagediens | Main | 13 Dinge wat jy van Dankbaarheid moet weet... »
Monday
Aug292011

3-7 Okt 2011 Garagediens uitreik!! RATA BEKE (Week van liefde doen)

GARAGEDIENS  se eie UITREIKWEEK: 3 – 7 Oktober 2011

RATA BEKE

(Week van Liefde doen)

 Hier is 'n idee van die "voorlopige program":   natuurlik met nog 'n paar versteekte verrassings...Moet nie die misloop nie, jy gaan spyt wees!

 Maandag

Inligtingsessie, nood en sending

PEN (middagete)

ECHO aandete

Dinsdag

Olievenhoutbosch  plakkerskamp

Woensdag

VIVA Village

Middagete viva village

Intentional living kommune (aandete)

Donderdag

PEN - Gaan kuier vir Vigs wesies en speel met hulle!

Danville sop kombuis

Vrydag

Breakfast debrief

Sessie (waarna toe nou)

Kostes

R300 pp

Skakel ons indien jy net sekere van die dae kan bywoon dan pas ons die prys aan volgens jou behoeftes...

Hanro:  079 026 5373    Ina:  082 576 3034    Thea: 082 787 4320