Kinderweek 2012

Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek!  Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê.  Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!

Eldofam Twitter

   

 

Lignet

Wil jy met iemand praat, maar niemand luister nie? Kliek nou na iemand wat jou kan help.

« 3-7 Okt 2011 Garagediens uitreik!! RATA BEKE (Week van liefde doen) | Main | KARAKTER sê wie jy regtig is.......... »
Friday
Aug052011

13 Dinge wat jy van Dankbaarheid moet weet...

*     DANKBAARHEID laat jou bid.

*     DANKBAARHEID  verlig jou innerlike behoeftes

*     DANKBAARHEID straal deur die vensters van jou oë.

*     DANKBAARHEID  leer jou om altyd jou oë op Jesus te rig.

*     DANKBAARHEID beteken dat jy God op Sy Woord neem

*     DANKBAARHEID  help jou om beter te voel oor slegte dinge.

*     DANKBAARHEID laat jou elke dag vir God sê hoe dankbaar jy is oor  wat Hy vir jou doen en gee.

*     DANKBAARHEID  laat jou iets sien wat jou opgewonde maak.

*     DANKBAARHEID  is asof iemand 'n son aangeskakel het in jou binneste

*     DANKBAARHEID  help jou vergeet van dit wat jou neerdruk.

*     DANKBAARHEID  laat jou optree asof jy reeds die positiewe ontvang het.

*     DANKBAARHEID leer jou om alles te koester wat jy daagliks ontvang.

*     DANKBAARHEID  laat jou besef dat jy danksy Jesus elke dag kan wys jy is DANKBAAR!!