ELDORAIGNE FAMILIEKERK
  • Tuis
  • Weet jy dit?
    • Meer oor ons >
      • Bedieningspan
      • Kontakbesonderhede
      • Amptelike dokumente
      • Padkaart
  • Waarin ons glo
  • Kleingroepe
  • Jeug
  • Kinderkerk
  • Gebed
    • Gebedsversoek
  • Prisma
  • Gee
  • Toerusting
    • Preke 2018 >
      • Januarie
      • Februarie
      • Maart
      • April
      • Mei
    • Preke 2017 >
      • Januarie
      • Februarie
      • Maart
      • April
      • Mei
      • Junie
      • Julie
      • Augustus
      • September
      • Oktober
      • November
      • Desember
    • Sielskos
    • Preke 2016
  • Volgende Sondag
  • Opgradering 2018

Offergawes en bydraes

Picture
Jy kan een van die volgende metodes gebruik om jou deel te gee:
  • Elektroniese oorbetalings (internet)
  • Direk by die kantoor tydens kantoorure
  • 'n Debietorder (doen navraag by die kantoor)
  • Dankoffers by eredienste
  • Snapscan (kliek vir meer inligting)

Debietorder

Indien jy jou bydrae per debietorder wil maak, voltooi asseblief die debietorder wat u hieronder kan aflaai.
  • U kan die ingevulde vorm per epos stuur na admin@eldofam.co.za of
  • Dien dit by die gemeentekantoor in, of
  • Faks dit na 012 654 5236
Indien u nie ʼn debietorder het, of elektronies bydra nie, versoek ons u dringend om u gemeente te help om sake te laat klop!!

Kliek onder om die debietorder af te laai.  Dit is in twee formate beskikbaar.  Die pdf-formaat kan u met 'n pen invul, of u kan die Word-formaat (.doc) gebruik om dit op u rekenaar in te vul.

MS Word of PDF

Elektroniese betalings

Indien u maandeliks 'n elektroniese oorbetaling wil doen, is die bankbesonderhede as volg.

NG GEMEENTE ELDORAIGNE
ABSA Mall@Reds
TAKKODE: 632005
TJEKREKENING :  3260140042
VERWYSING:  Voorletter en van en saak, bv. DANKOFFER, ens

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente. 
As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak.
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou
✕