Kinderweek 2012

Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek!  Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê.  Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!

Eldofam Twitter

   

 

Foto's > Suid-Afrikaners in Frankryk (7)

'n Handjievol Suid-Afrikaners en ‘n klompie Franse in die mooie Normandie. 23,000 huisgesinne met die baie Goeie Nuus in ‘n week se tyd bedien.