Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek! Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê. Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!
Ons het vanoggend 'n goeie geleentheid gehad met 'n lekker vol kerk wat heerlik saam gesing en gekuier het na die tyd rondom 'n koppie tee en 'n paar paasbolletjies.