Foto's > Kleingroepe (8)
-
Josef kleingroep-Bybelete (Hanukkah)
Van links: Ewald Beneke, Adele Botha, Carla Beneke, Marianne Swanepoel, Coenie Fourie, Cordia Fourie, Andries Schwartz, Alice Olivier, Lesia Basson, Chrisandra Grobbelaar, Sunette Schwartz, Johan Basson
Agter:Annemarie & Bertie Oelofse -
Josef kleingroep se dames by Ester Konferensie
Agter: Marianne Swanepoel, Carla Beneke
Voor: Chrisandra Grobbelaar, Annemarie Oelofse, Alice Olivier & Cordia Fourie -
-
Gesellige byeenkoms
VLNR: Die Meintjesse se dogtertjie Nicola (hulle twee kinders, Nicola en Robert, kom saam en dit maak alles heel huislik); Annemarie Steenekamp ; Tjaart Steenekamp; Carol Riddick, Gerda Reyneke; Bruce Riddick [hy en Carol is in Doxa Deo]; Suretha Meintjes; en Tommie Meintjes [Koos is die een wat die foto neem]. Lees wat doen ons groep.
-
Hier word kopstukke gesels!
VLNR: Tommie Meintjes; Tjaart Steenekamp; Suretha Meintjes; Koos Reyneke; Bruce Riddick; Nicola Meintjes; Carol Riddick; Annemarie Steenekamp; Gerda Reyneke (Robert Meintjes neem die foto, en die Roetse en Fouries was nie daar die aand nie).
-
Suiderkruis
Dinge kan vinnig gaan vir energieke "jongmense"!
-
Suiderkruis
Voor op die foto is Frans Bestbier en Elize Langenegger. Agter is Pieter Fourie, Attie Keeve, Elsabè Bestbier en Estelle Keeve. Nieksie en Jan Schoeman en Joey en Wynand Maartens kon nie die geleentheid meemaak nie.
-
Hein Kotze se groep
Agter van links na regs: Naude Keyter, Abrie Peens, Jaco Geldenhuys, Avril Malan, Ethel en Hein Kotze
Voor: Elza Keyter, Ina Malan en Louise Peens.
(Die wyn is om die koue weg te hou!)

