Kinderweek 2012

Dis weer tyd vir ons jaarlikse kinderweek!  Alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 is baie welkom en ons gaan lekker lag, speel en sommer baie pret hê.  Kry meer inligting kliek hier of bespreek sommer nou!

Eldofam Twitter

   

 

Foto's > DVD en Pizza aand 30 April '10 (8)

Die kinders van Gr 1 tot en met Gr 6 het heerlike pizza geëet en DVD's gekyk!