Eldofam Twitter

   

 

Bediening: Tuin

Ons missie

Om ‘n netjiese, goed versorgde, water-ekonomiese tuin te hê by die NG Eldoraigne Familiekerk.

Wat ons doen

  • Tuinbeplanning en- uitleg
  • Beplanting van beddings
  • Instandhouding
  • Onkruidbeheer
  • Sny van gras en rante.

Wat is nodig vir hierdie bediening?

  • Liefde vir plante, die natuur, tuinbeplanning en tuinmaak.