Eldofam Twitter

   

 

Bediening: Gasvryheid

Ons missie

Om besoekers en nuwe intrekkers welkom te laat voel

Wat ons doen

  • Besoek nuwe intrekkers in die gemeente aan huis en verwelkom hulle in die gemeente.
  • Gee inligting en uitdeelstukke in verband met die werksaamhede van die gemeente deur.
  • Nooi besoekers na eredienste vir ‘n koppie tee of koffie.
  • Ontvang mense by die deure en wys plekke aan.
  • Reël geleenthede waar nuwe lidmate amptelik verwelkom word en verversings bedien word.

Wat is nodig vir hierdie bediening?

  • Goeie menseverhoudinge en bereidheidheid om eerste met vreemde mense te gesels.
  • Tyd beskikbaar om afsprake met mense te reël by hulle huise.
  • Meelewendheid met vreemdelinge