Bediening: Eiendom en Sekerheid
Ons missie
Bestuur die instandhouding en uitbreiding, waar nodig, van die fasiliteite van die gemeente.
Wat ons doen
- Bestuur die instandhoudingsplan.
- Skakel met buite-instansies in verband met tenders en instandhouding.
- Skakel met stadsraad rondom bouregulasies.
Wat is nodig vir hierdie bediening?
- Belangstelling/agtergrond in algemene herstelwerk/onderhoud van fasiliteite.
- Vaardigheid/kundigheid rondom argitektonika en teken van bouplanne.

